Hoërskool Waterkloof lewer ‘n wêreldklas dansproduksie 2023 – 𝑶𝒁
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof lewer ‘n wêreldklas dansproduksie 2023 – 𝑶𝒁. Baie geluk aan elke Klofie-danser wat die afgelope week en naweek aan die jaarlikse dansproduksie in die staatsteater deelgeneem het. Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons dogters – julle was werklik WÊRELDKLAS! Baie geluk aan me. Michelle Naude wat aan die hoof van ons dansakademie staan asook elke onderwyser en persoon wat haar bygestaan het om van dié produksie ‘n reusesukses te maak!




















