Laerskool Hennopspark
Laerskool Hennopspark swemmers gekies vir die Gauteng Skole-span
Laerskool Hennopspark deel met groot trots dat Chenique Kooi en Niel van Deventer gekies is vir die Gauteng Skole-span wat van 24–27 April in ...Laerskool Hennopspark ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan die volgende Laerskool Hennopspark ruiters wat op 14 en 15 Februarie aan die eerste kwalifiserende rondte van die Core League deelgeneem ...Laerskool Hennopspark atlete presteer uitstekend
12 Februarie was weereens ’n hoogtepunt vir Laerskool Hennopspark atlete. Altesaam het 107 van ons leerders aan die Clusterbyeenkoms by Hoërskool Zwartkop deelgeneem en ...Laerskool Hennopspark sê dankie vir skenking
Baie dankie aan die Sesmylspruit Voortrekkers vir die skenking van 10 broodbome aan Laerskool Hennopspark. Elke boom het reeds sy perfekte plekkie in ons ...Laerskool Hennopspark leerder presteer in rugby
Elijah Segal, wat gekies was vir Tukkies se o.11-span is – die wenners van die Blou Bulle Jeug Rugby Klubkampioenskappe! Elijah was die enigste ...Laerskool Hennopspark se Blougolfraad van 2026
Baie dankie aan Hoërskool Zwartkop wat Laerskool Hennopspark se Blougolfraad van 2026 sterkte kom toewens het vir hul termyn. Ons waardeer julle tyd, ondersteuning ...Laerskool Hennopspark kies Hoofleiers vir 2026
Baie geluk aan ons 2026 Blougolfraad wat vandag, 30 Oktober, ingehuldig is. Laerskool Hennopspark is ongelooflik opgewonde om te sien watter verskil julle gaan ...Laerskool Hennopspark stoeiers presteer by SA’s
𝗞𝗔𝗔𝗟𝗩𝗢𝗘𝗧𝗦𝗧𝗢𝗘𝗜 𝗣𝗥𝗘𝗦𝗧𝗘𝗘𝗥 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗧𝗘𝗞𝗘𝗡𝗗 𝗕𝗬 𝗗𝗜𝗘 𝗦𝗔’𝘀! Van 9–11 Oktober het die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe (SA’s) plaasgevind by die Heartfelt Arena, met ’n indrukwekkende 1370 inskrywings. ...Laerskool Hennopspark leerders verteenwoordig die Super 12 Algemene Kennis-span
Burger Duvenage en Katie van Schalkwyk, twee van Laerskool Hennopspark se ongelooflike graad 7-leerders het die skool as deel van ons Super 12 Algemene ...Laerskool Hennopspark leerders presteer by die IMBEWU Noord-Gauteng Wetenskap Ekspo
Laerskool Hennopspark is ongelooflik trots op ons kaalvoetkinders wat hul projekte met uitmuntende resultate aangebied het by die IMBEWU Noord-Gauteng Wetenskap Ekspo vir Senior ...Laerskool Hennopspark Revues blink uit
Gedurende die week van 10–13 September het Laerskool Hennopspark se Junior- en Senior Revues aan die 𝙎𝙤𝙪𝙩𝙝 𝘼𝙛𝙧𝙞𝙘𝙖 𝘾𝙝𝙖𝙢𝙥𝙞𝙤𝙣𝙨𝙝𝙞𝙥𝙨 𝙤𝙛 𝙋𝙚𝙧𝙛𝙤𝙧𝙢𝙞𝙣𝙜 𝘼𝙧𝙩𝙨 (SACOPA) by ...Laerskool Hennopspark druk hul stempel af by die landswye Artistatue Redenaarsfinaal
By die landswye Artistatue Redenaarsfinaal by Laerskool Wierdapark het Laerskool Hennopspark hul stempel duidelik afgedruk. Ons Graad 7-span het koning gekraai in die spanredenaar-afdeling ...Laerskool Hennopspark stoeiers kwalifiseer vir SA’s
Op 13 September 2025 by die Gauteng North Wrestling Hall het Laerskool Hennopspark hul alles gegee en ongelooflike resultate behaal! Ons is trots op ...Laerskool Hennopspark tennisspelers maak geskiedenis op die baan
Laerskool Hennopspark is ongelooflik trots op ons kaalvoetkind Merize Smit, wat die besonderse eer ontvang het om deel te neem aan Tennis Suid-Afrika se ...Laerskool Hennopspark as algehele Lentegala wenners gekroon
Donderdag, 11 September 2025 het Laerskool Hennopspark kaalvoetswemmmers aan die Lentegala by Die Hoërskool Menlopark deelgeneem, saam met nege ander skole. Die span het ...Laerskool Hennopspark leerders presteer by die Eskom Ekspo
Laerskool Hennopspark kaalvoetkinders het die afgelope naweek by die Eskom Ekspo deelgeneem. Van 1800 leerders oor die provinsie is net 200 na die Gauteng ...- CenturionGauteng PretoriaHoërskool BritsHoërskool EldoraigneHoërskool GarsfonteinHoërskool ZwartkopLaerskool Generaal Hendrik SchoemanLaerskool HennopsparkMeerhofskoolNoord-Gauteng Skole Skyfskiet Assosiasie ( NGSSA)North WestPTA EastRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
NGSSA skuts skiet raak
Na 5 Ligas en ‘n suksesvolle proewe het 42 skuts aan die minimum vereistes voldoen en hulle kwalifiserende punt geskiet. Hulle het hul Provinsiale ... Laerskool Hennopspark leerders vereer vir prestasie
18 kaalvoetkinders word vereer met die gesogte laureaattoekenning. Hierdie besondere erkenning word aan leerders toegeken wat uitmuntend presteer in sport, kultuur én akademie. Baie ...Laerskool Hennopspark tennisspanne aangewys as algehele Super 12 wenners
Na twee dae van uitmuntende tennis het Laerskool Hennopspark saam met Laerskool Mooirivier en Laerskool Saamtrek as algehele wenners weggestap. Ons seuns- én dogtersspanne ...Laerskool Hennopspark jong wetenskaplikes gereed om hul idees met die wêreld te deel
Nuuskierigheid. Kreatiwiteit. Harde werk. Laerskool Hennopspark jong wetenskaplikes het die afgelope paar maande hul tyd, energie en passie in indrukwekkende ekspo-projekte belê – en ...Laerskool Hennopspark netbalspan presteer uitstekend
Laerskool Hennopspark is ongelooflik trots op ons kaalvoetnetbalspan wat algeheel tweede geëindig het tydens die SASN Nasionale Top School-toernooi! Uit 42 spanne het ons ...Laerskool Hennopspark leerder skitter op die tennisbaan
Baie geluk aan ons kaalvoetkind, Merize Smit wat as kampioen weggestap het by die American Express Super 8 – Dogters O/12 in Johannesburg. Die ...Laerskool Hennopspark hokkiespelers wys hul staal by die HoCo Cup
Tussen 1 en 6 Julie het verskeie o.10- tot o.13-spanne aan die HoCo Cup deelgeneem by Pretoria Boys High en Die Hoërskool Menlopark. Van ...Laerskool Hennopspark landloopatlete gekies vir die AGN Inter-Provinsiale byeenkoms
Baie geluk aan ons 18 kaalvoet-landloopatlete wat gekies was om Saterdag, 14 Junie Laerskool Hennopspark se naam hoog te hou tydens die AGN Inter-Provinsiale ...Laerskool Hennopspark rugbyspelers gekies vir die o.13 Noord-Transvaalspan
Baie geluk aan Alek Coetzee, Liam Stassen, Ashley Dunmore, Philip Hechter, Ryan Bester, Christiano Sinden en Dandre Joubert wat vir die o/13 Noord-Transvaalspan gekies ...Laerskool Hennopspark o.12 netbalspan gekroon as die Gauteng Kampioen
𝗚𝗔𝗨𝗧𝗘𝗡𝗚 𝗢/𝟭𝟮 𝗞𝗔𝗠𝗣𝗜𝗢𝗘𝗡𝗘! Laerskool Hennopspark o/12-span het hul stempel afgedruk tussen 19 deelnemende skole – 6 uit 6 oorwinnings in die groepsfase, gevolg deur ...Laerskool Hennopspark rugbyspelers gekies vir die Blou Bulspanne
Met trots kondig Laerskool Hennopspark aan dat twee van ons talentvolle rugbyspelers verkies is tot Blou Bul-spanne! Wian Voogt is gekies vir die o/12A-span, ...Laerskool Hennopspark redenaars deur na die semi-finaal
Die volgende 14 kaalvoetredenaars het deurgedring na die semi-finaal wat, 30 Mei, by Die Hoërskool Menlopark plaasgevind het. julle harde werk en toewyding is ...Laerskool Hennopspark junior- en seniorkore gereed vir die Super 12 kompetisie
Vandag, 27 Mei, het al ons kaalvoetkinders die junior- en seniorkore sterkte toegewens vir die Super 12-kompetisie wat hierdie naweek, 30-31 Mei, by Hoërskool ...ATKV Redenaars prestasie vir Laerskool Hennopspark
Laerskool Hennopspark het vanjaar weer eens hul uitstekende taal- en redenaarsvaardighede uitgetoets tydens die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 9 en ...Laerskool Hennopspark kranige stoeiers presteer
𝗩𝗥𝗬𝗦𝗧𝗔𝗔𝗧 𝗢𝗣𝗘 – 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘 Op 10 Mei 2025 het ons jong kaalvoetstoeiers die 𝙂𝙖𝙪𝙩𝙚𝙣𝙜 𝙉𝙤𝙧𝙩𝙝 𝙒𝙧𝙚𝙨𝙩𝙡𝙞𝙣𝙜 𝙃𝙖𝙡𝙡 in Menlo Park, Pretoria aan die brand ...Laerskool Hennopspark vier Afrikaans
Op 8 Mei, het die personeel van Laerskool Hennopspark Afrikaans se 100ste verjaarsdag gevier met alles wat ons taal so spesiaal maak: Afrikaanse treffers, ...Laerskool Hennopspark swemmer skitter in die water
Baie geluk aan Chenique Kooi van Laerskool Hennopspark, wat haar stempel afgedruk het by die SANJ! 50m Borsslag: 6de algeheel 100m Borsslag: 8ste algeheel ...Laerskool Hennopspark leiers
Baie geluk aan die volgende Laerskool Hennopspark Kaalvoetkinders wat gekies is vir die Blougolfraad 2025. Sterkte vir al die take wat julle gaan aanpak ...Laerskool Hennopspark se Kaalvoet-Landloopspan behaal uitmuntende prestasies
Laerskool Hennopspark se Kaalvoet-Landloopspan het op 24 Augustus 2024 uitmuntende prestasies behaal tydens die gesogte Super 12-landloopbyeenkoms by die Voortrekkermonument. Die skool het besonderse ...Laerskool Hennopspark se jong wetenskaplikes het hul skool se naam trots uitgedra
Laerskool Hennopspark se jong wetenskaplikes het die naweek van 23 tot 25 Augustus hul skool se naam met trots uitgedra deur indrukwekkende prestasies te ...Laerskool Hennopspark vaar puik by die Wiskunde Olimpiade
Laerskool Hennopspark – Wiskunde Olimpiade Graad 4 tot 6 Laerskool Hennopspark se Kaalvoetkinders het uitstekend presteer en het tot by die streeksfinale gevorder tydens ...Laerskool Hennopspark is baie trots op die Bybelvasvra spanne
Laerskool Hennopspark is baie trots op ons Bybelvasvra-spanne. Hulle het vyfde geëindig by die jaarlikse Super 12-Bybelvasvra kompetisie in Pietersburg. Ons het vier spanne ...Laerskool Hennopspark Ainos groep reik uit na die kerke
Laerskool Hennopspark se Ainos groep is ons geestelike revue groep en die naam beteken “Kinders wat die Here prys“. Die groep het hierdie kwartaal ...Laerskool Hennospark se Juniorkoor het aan die Monumentale koorfees deelgeneem
Laerskool Hennospark se Juniorkoor het op,3 Augustus deelgeneem aan die Monumentale koorfees in die Voortrekkermonument se Heldesaal. Hierdie was ‘n pragtige geleentheid in samewerking ...








































