Laerskool Hennopspark leerders verteenwoordig die Super 12 Algemene Kennis-span
ADVERTISEMENT
Burger Duvenage en Katie van Schalkwyk, twee van Laerskool Hennopspark se ongelooflike graad 7-leerders het die skool as deel van ons Super 12 Algemene Kennis-span vir 2025 in Potchefstroom gaan verteenwoordig.











