Laerskool Hennopspark leerder skitter op die tennisbaan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons kaalvoetkind, Merize Smit wat as kampioen weggestap het by die American Express Super 8 – Dogters O/12 in Johannesburg. Die Super 8 is een van die mees mededingende toernooie op Tennis South Africa (TSA) se kalender vir junior spelers – en Merize het beslis haar staal gewys!










