Laerskool George-Suid
Laerskool George-Suid skaakspelers maak al die regte skuiwe
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het 29 leerders by die Eden Skaakproewe 1 by Carpé Diem Skool hul staal gewys! 17 leerders het onder ...Laerskool George-Suid kunstenaars raak kunstig
Laerskool George-Suid Skeppende Kunste leerders raak kreatief. Graad 5 en 6 leerders wys hul kreatiwiteit! Graad 5: Selfportrette met fokus op perspektief en uitdrukking. ...Die tennis is aan die brand by Laerskool George-Suid
Die o.11-spelers van Laerskool George-Suid het op 20 Februarie hulle staal gewys by die Wehmeyer Ferreira-toernooi van die GREAT Tennisakademie.Op 21 Februarie het agt ...Laerskool George-Suid leerders kwalifiseer vir die SA tennis 0.13-Interprovinsiale
Baie geluk aan Rebekah Steyls en Lea Booysen wat gekwalifiseer het vir die SA tennis 0.13-Interprovinsiale toernooi wat 8-12 Januarie in Bloemfontein plaasvind. Laerskool ...Die tweekamp atlete van Laerskool George-Suid hou die skool se naam hoog
Ons Tweekamp-Loeries het weer LGS se naam by die OP Interprovinsiale Kampioenskappe in Gqeberha hoog gehou. Ons het ń totaal van 3 goue, 2 ...Laerskool George -Suid tennissterre neem deel aan die Interdistrikte Tennistoernooi
Laerskool George -Suid se tennissterre het die afgelop naweek aan die Interdistrikte Tennistoernooi in Kaapstad gaan deelneem waar hulle Eden verteenwoordig het. Die o.13 ...Laerskool George-Suid atlete neem deel aan die Blitsdruk Interskole Atletiek
Laerskool George -Suid atlete neem deel aan die Blitsdruk Interskole Atletiekbyeenkoms, 53 van ons atlete het Saterdag aan die jaarlikse Blitsdrukbyeenkoms deelgeneem en besonderse ...Hiermee Laerskool George-Suid se hoofleiers vir 2026
Laerskool George -Suid met trots ons hoorleiers vir 2026 bekend: Hoofseun: Juvan van der Merwe Hoofdogter: Nicola Nel Onderhoofseun: Cayden van den Berg Onderhoofdogter: ...Laerskool George-Suid Gimnaste presteer by die Nasionale Kampioenskappe
Laerskool George-Suid Gimnaste presteer by Nasionale Kampioenskappe! Gedurende die skoolvakansie het van ons leerders die Weskaap ydens die Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe verteenwoordig en baie ...Laerskool George-Suid o.13A hokkieseuns sluit hul seisoen op ’n hoogtepunt
Die Laerskool George-Suid o.13A hokkieseuns sluit hulle seisoen op ‘n hoogtepunt as Eden Liga wenners van die Tier 2 (afdeling) af. Wel gedaan Loeries!Gimnastiek prestasie vir Laerskool George-Suid
Gedurende die afgelope skoolvakansie het verskeie van Laerskool George-Suid leerders die Eden Distrik by die Wes-Kaap Kampioenskappe vir Artisties, Trampolien, Dubbel-mini Trampolien en Tuimel ...Atletiek prestasie vir Laerskool George-Suid
Atletiek: Hierdie ‘Volbloed Loeries’ het aan verskeie items tydens die amptelike openingsbyeenkoms van die splinternuwe tartanbaan in Rosemoor, George deelgeneem. Die atletiekbyeenkoms is deur ...Laerskool George-Suid seuns is vir die SWD o.12 rugbyspanne gekies
Baie geluk aan die volgende Laerskool George-Suid seuns wat gekies is vir die SWD o.12 rugbyspanne. Hulle neem 2-4 Oktober 2025 aan die Interprovinsionale ...Laerskool George-Suid se leerders het die vonke laat spat
Laerskool George-Suid se leerders het die vonke laat spat! Die klaskamer het behoorlik geleef tydens ’n opwindende praktiese les oor elektriese stroombane. Leerders het ...Stoei prestasie vir Laerskool George-Suid
Laerskool George-Suid leerder Joshua Bezuidenhout (Graad 3) het die afgelope naweek by die Universiteit van Pretoria aan die Noord Gauteng se Stoei Ope deelgeneem, ...Laerskool George-Suid leerder ontvang SA Protea Kleure in skaak
Laerskool George-Suid is ongelooflik trots om Mari Greeff geluk te wens met haar toekenning van SA Protea Kleure in Skaak. Mari was deel van ...Laerskool George-Suid o.12 A-netbalspan skitter aan die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe
Baie geluk aan Laerskool George-Suid se o.12A- netbalspan wat ‘n algehele derde plek by die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe behaal het. Hierdie dogters is deur ...Redenaars prestasie vir Laerskool George-Suid
Laerskool George-Suid redenaar Abri du Rand het na afloop van die naweek se semi-finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie, na die Nasionale rondte deurgedring. ...Laerskool George-Suid swemmer skitter met haar fantastiese swemme by die SA Junior Age Group Championships
Baie geluk aan Laerskool George-Suid swemmer Johané Burger met haar fantastiese swemme by die SA Junior Age Group Championships in Kaapstad! Sy het met ...Laerskool George-Suid se leerders woon ‘n opwindende hokkiekliniek by
Laerskool George-Suid se leerders het op Saterdag 14 Junie ‘n opwindende hokkiekliniek op die multi-oppervlakbaan bygewoon. Die kinders het hul hokkievaardighede verder ontwikkel en ...Laerskool George-Suid rugbyspelers behaal die Cravenweekspanne
Laerskool George-Suid is trots op twee van ons Loerie-rugbymanne wat vir die onderskeie Cravenweek-spanne gekies is: Neil Cawood (Craven week) Ean Eygelaar (Craven week ...Laerskool George-Suid het 4 swemmers op die SA ranglys
Die Swem Suid-Afrika ranglys is onlangs gepubliseer en die volgende 4 Laerskool George-Suid swemmers is onder die top 25 in hul onderskeie ouderdomme en ...Laerskool George-Suid skaakspelers verteenwoordig die Edenspan
Op 14 en 15 Junie het van Laerskool George-Suid se talentvolle skaakleerders tydens die Wes-Kaap Rural Cup, waar hulle deel van die Edenspan verteenwoordig. ...Laerskool George-Suid Spelfees uitslae
Die tuinroete se taalreuse het dit geniet om hul vaardighede by Laerskool George-Suid se spelfees ten toon te stel. Ons by LGS is ongelooflik ...Laerskool George-Suid swemmers is gekies vir die Eden Junior Inter Distrik Span
Laerskool George-Suid is baie trots op ons Junior Loerie swemmers wat gekies vir die Junior Eden span en deelgeneem het aan die WCA Intra ...Laerskool George-Suid perdryspan het puik gevaar
Laerskool George-Suid se perdryspan het die naweek van 25 en 26 April aan die SANESA Eden Kwalifiserende rondte 2 by die George Riding Club ...Laerskool George-Suid leerders is gekies vir die Eden-netbalproewe
Baie sterkte aan die volgende dogters van Laerskool George-Suid wat op Saterdag 10 Mei aan die Eden-netbalproewe in Oudtshoorn gaan deelneem.Laerskool George-Suid bergfietsryer eindig bo op die podium
Leoné Theron leereder van Laerskool George-Suid het Saterdag, 10 Mei, aan die Wes-Kaap XCO#4 deelgeneem en weer bo op die podium geëindig. Ons is ...Laerskool George-Suid spog met vlytige spellers
Laerskool George Suid se Spelkompetisie is ‘n groot hoogtepunt en ons is elke jaar so trots op ons vlytige spellers. Hierdie jaar se topspellers ...Laerskool George-Suid atlete presteer uitstekend tydens die SA Kampioenskappe
Baie geluk aan die o/11 Dogtersatlete van Laerskool George-Suid wat tydens die SA Kampioenskappe in Germiston die Loerie-naam hooggehou het! Annebel vd Merwe: Gewigstoot- ...Laerskool George-Suid Spesiale Toekennings
Laerskool George-Suid Spesiale Toekennings: Graad 4 – Trofeewenners: Graad 5 – Trofeewenners Graad 4 – Gemiddeld bo 85% Graad 5 – Gemiddeld bo 85% ...Laerskool George-Suid seuns word in onderskeie SWD Rugbyspanne opgeneem
Die volgende Laerskool George-Suid seuns is in die onderskeie SWD o.12 spanne opgeneem: Tiardt Scheepers – SWD o.12C Neil Cawood – SWD o.12B Hendré ...Laerskool George-Suid het aan die WOW spelfees se distrikkompetisie deelgeneem
Die volgende Laerskool George-Suid leerders het aan die WOW spelfees se distrikkompetisie deelgeneem. Hulle het onder die Top 4 geëindig en neem Saterdag 14 ...Laerskool George-Suid tennis lewer gehalte spel
Laerskole van regoor die Tuinroete het op Vrydag 30 Augustus 2024 aan die vyfde RCS Rising Stars-toernooi in George deelgeneem. Hierdie toernooi word deur ...Laerskool George-Suid sportprestasies
Baie geluk aan die leerders van Laerskool George-Suid wat vir die volgende spanne in die verskeie sportsoorte verkies is. Laerskool George-Suid is trots op ...Laerskool George-Suid leerder behaal eerste plek by SA Driekamp-Kampioenskappe
Op 3 Maart 2024 het Llewelyn Viljoen aan die SA Driekamp-Kampioenskappe te Maselspoort, Bloemfontein deelgeneem en ‘n eerste plek in sy ouderdomskategorie behaal.Laerskool George-Suid Eden-span vir tweekamp verkies om SA kampioenskappe verteenwoordig
16 van ons Loeries is tot die Eden-span vir tweekamp verkies en sal ons skool op die 30ste en 31ste Maart in Bloemfontein tydens ...Laerskool George-Suid kleure swemgala uitslae
Baie geluk aan elke leerder! Tydens die Kleure-gala is die volgende swemmers aangewys as: 0.7 en 0.8 Mees belowende swemmers: Leah de Wet en ...Laerskool George-Suid prysuitdeling 2023
Laerskool George-Suid prysuitdeling 2023: Hoofleiers en die Laerskool George-Suid ambassadeur van 2023. Top Sporttoekennings: Top 10 Akademiese prestasies Graad 7: Erepenning vir Top 3 ...Laerskool George-Suid erkenningsaand
Laerskool George-Suid erkenningsaand. 08879: Erepenning vir Top 3 plasing by Nasionale byeenkomste vir Sport en Kultuur Voor: Llewelyn Viljoen, Suané Koegelenberg, Arabelle Grütter, Kayla ...







































