Laerskool George-Suid se leerders het die vonke laat spat
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid se leerders het die vonke laat spat! Die klaskamer het behoorlik geleef tydens ’n opwindende praktiese les oor elektriese stroombane. Leerders het self stroombane gebou, met batterye, drade en gloeilampe gewerk, en gesien hoe elektrisiteit in aksie lyk!










