Laerskool George-Suid se leerders woon ‘n opwindende hokkiekliniek by
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid se leerders het op Saterdag 14 Junie ‘n opwindende hokkiekliniek op die multi-oppervlakbaan bygewoon. Die kinders het hul hokkievaardighede verder ontwikkel en dit ongelooflik baie geniet! Dit was ’n dag vol leer, pret en spanbou.














