Krugersdorp Roodepoort
Laerskool Kenmare dogters gekies vir die Gauteng-Wes Krieketfees-span
Baie geluk aan Laerskool Kenmare dogters wat gekies is vir die Gauteng-Wes Krieketfees-span! Wat ’n ongelooflike prestasie! Julle harde werk en talent verdien erkenning. ...Laerskool Millenium Primary School Head Leaders and media prefects for 2026
Congratulations to Laerskool Millenium Primary School Head Leaders and Media Prefects for 2026. Goodluck to every learner ! Head Leaders 2026 Head Leader: Brooklyn ...Hoërskool Monument Sportprysuitdeling 2025
Hoërskool Monument Sportprysuitdeling 2025: Rugby: Wildehonde Trofee o.16C & Wildehonde Sewes speler van die jaar: Ruan Genis Frikkie Spangenberg: Skoptrofee Jaydon Viljoen Belowendste speler ...Laerskool Muldersdrift skaakspeler presteer uitstekend
Laerskool Muldersdrift se Imke Nel het deelgeneem as lid van die Wesrand Skaakspan wat as wenners uit die stryd getree het. Baie geluk, Imke, ...Laerskool Muldersdrift kies Uitvoerende Ambassadeurs vir 2026
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrift se Uitvoerende Ambassadeurs! Julle toon ware leierskap, trots en Mullie-gees in alles wat julle doen. Ons sien uit na ...Bekker Primary School announce Head Prefects for 2026
Congratulations to Bekker Primary School’s Head Prefects for 2026! Head Boy: Patrick van Aarde Head Girl (School & Hostel): Katlego Radebe Deputy Head Boy ...Hoërskool Noordheuwel krieketspeler opgeneem in die CSA o.19 Uitnodigingspan
Baie geluk Hoërskool Noordheuwel se Gomo Sibi wat opgeneem is in die CSA o19 Uitnodigingspan wat aan die Khaya Majola week gaan deelneem in ...Hoërskool Monument Prysuitdeling 2025
Baie geluk aan Hoërskool Monument leerders wat Spesiale- en Vaktoekennings & Erekleure vir Akademie ontvang het. Vaktoekennings: Afrikaans Huistaal: Elsabé Dames English Home Language: ...Hoërskool Noordheuwel krieketspelers gereed vir die Nasionale weke
‘n Ongelooflike “Capping” aand by die Wanderers waar vroue wêreldbekerspeler Karabo Meso beide die seuns- en meisiesspelers toegespreek het oor die lewe van ‘n ...Hoërskool Monument Dux leerder vir 2025
Baie geluk aan Hoërskool Monument se Dux leerder van 2025. Elsabé Dames met gemiddeld van 90.96% Elsabé ontvang die JSM Calitz Trofee Beste presteerder ...Hoërskool Noordheuwel Prestige Prysuitdeling 2025
Hoërskool Noordheuwel Prestige Prysuitdeling 2025. Hier is ons toptrofeë-wenners. Baie geluk aan elke Norie wat ‘n toekenning ontvang het.Hoërskool Monument Louriertoekennings 2025
Hierdie is die hoogste toekenning wat deur Hoërskool Monument gemaak word. ‘n Leerder moet in een jaar in ten minste 3 van 4 terreine, ...Hoërskool Monument Spesiale Sport Toekennings
Baie geluk aan die volgende leerlinge van Hoërskool Monument wat Spesiale Sport Toekennings ontvang het: Junior Veelsydigste Sportdogter : Wilme Victor Junior Veelsydigste Sportseun: ...Laerskool Helderkruin vier ongelooflike Graad 7-leerder se hope krieket-talent
’n Hart vol dankbaarheid Wow! Keagan Keulder, ons ongelooflike Graad 7-leerder met hope krieket-talent, het ons harte diep geraak.Na die krieketfinaal ’n paar dae terug ...Laerskool Helderkruin word besoek deur “woord towenaar”
Dis nie net boeke wat oopgaan as Jaco Jacobs kom kuier nie – dis wêrelde!” Só lyk dit wanneer Jaco Jacobs Laerskool Helderkruin besoek! ...Laerskool Helderkruin woon die Super-Onniesimposium 2025 by
Laerskool Helderkruin se ongelooflike onderwysers is besig om hulself te verryk en hul kennis te verbreed by die jaarlikse Super-Onniesimposium!Hokkie prestasies vir Laerskool Muldersdrif
Laerskool Muldersdrif se hokkie spanne vaar goed en dring deur na die volgende uitspeelrondtes.Laerskool Muldersdrif Gauteng-Wes skaak prestasie
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul Gauteng-Wes skaakspelers. Mieke vd Merwe, Yolanda v.d Bosch, Imke Nel, Mignon vd Merwe, Lienke Botha en Joané ...Laerskool Muldersdrif Meerkat Kings & Queens Rasieleiers
Beide die Laerskool Muldersdrif “Coed” en “All Girl” spanne eindig 2de by die 2025 Nationale SAMCA kampioenskappe wat Julie maand in Oudtshoorn plaasgevind het. ...Laerskool Muldersdrift ruiter presteer
Laerskool Muldersdrift ruiter, Isabella Minnie is ons eie SANESA ruitersport SA kampioen sy was gekies vir die Gauteng A span in die volgende kategorieë: ...Laerskool Kenmare kroon Mej Kenmare Senior & Junior 2025
Baie geluk aan Laerskool Kenmare se stralende 2025 Mej Kenmare Seniors & Mej Kenmare Juniors wenners.Laerskool Kenmare Krieketdogters is Super 12 wenners
Laerskool Kenmare se Eerstespan Krieketdogters het Super 12 2025 gewen! ’n Fantastiese prestasie wat wys wat toewyding en spanwerk kan bereik. Ons is trots ...Laerskool Kenmare Akademiese Top 12-toer na die Kaap
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Kenmare wat op die Akademiese Top 12-toer na die Kaap gaan! Hulle het vir drie kwartale hard ...Hoërskool Monument dring deur na die Provinsiale Rondte van die WOW Spelfees
Hoërskool Monument maak skoonskip by die Wow-Spelfees by Laerskool Fairland. Die 1ste 4 plekke in elke graad kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale ...Hoërskool Noordheuwel netbalspeelsters word vereer by jaarlikse Gauteng prysuitdeling
2 Netbalspeelsters van Hoërskool Noordheuwel het toekennings gekry by die jaarlikse Gauteng prysuitdeling. Nadine van Hoogdalem is genomineer as Senior Gautengspeler van die jaar. ...Hoërskool Noordheuwel o.15 Fast5 netbalpan kwalifiseer vir SA’s
Baie geluk aan Hoërskool Noordheuwel 0/15 Fast 5 netbalspan, wat ‘n bronsmedalje verower het by die Gauteng kampioenskappe. Hierdie span kwalifiseer vir SA’s, wat ...Hiermee Hoërskool Monument se nuutverkose Sosiale Raad
Baie geluk aan Hoërskook Monument nuutverkose Sosiale Raad2025/2026. Welgedaan naan elke leerdeer ons is trots op elkeen van julle. Sosiale Raad Sosiale Raad Dogters ...Hoërskool Noordheuwel rugbyspeler gekies vir die SARU o.16 “High performance elite training camp” groep
Baie geluk aan Iglesias Bruiners van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om deel te wees van die SARU o.16 Rugby “High performance elite training ...Hoërskool Monument rugbyspelers gaan die Goue Leeus verteenwoordig
Baie geluk aan die rugbyspelers van Hoërskool Monument wat gekies is om die Goue Leeus te verteenwoordig by die Nasionale Sewes Toernooi wat op ...Hoërskool Noordheuwel kondig hul hoofleiers vir 2025/2026 aan
Met trots kondig Hoërskool Noordheuwel hul hoofleiers vir 2025/2026 aan: Hoofseun: Steph Jooste Hoofdogter: Lienka Joubert Onderhoofdogters: Caylen Jenkins Danita Bosman Lara Erasmus Onderhoofseuns: ...Hoërskool Monument se nuutverkose Interact club 2025/2026
Baie geluk aan Hoërskool Monument se nuutverkose Interact club vir 2025/2026. Amogelang Makhalemela – Adjunk President Damen Pienaar – Adjunk President Bella Kruger – ...Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater
Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater. Deelnemende skole was Hoërskool Durbanville, Hoërskool Belville, Waterkloof, Randburg, Wilgers, Midstream College ...Monument High School has done the unthinkable
Our u.16 Monnas Netball Team has done the unthinkable stepping up into the u.18 division at the Gauteng Fast 5 Championships… and walking away ...Hoërskool Noordheuwel rugbyspelers gekies om die Goue Leeus 7’s te verteenwoordig
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om die Goue Leeus te verteenwoordig by die Nasionale Toernooi in Worcester. ...Hoërskool Noordheuwel Junior tennisspanne presteer uitstekend by die Buffelspoort Tennistoernooi
Die Junior tennis seuns van Hoërskool Noordheuwel het deelgeneem aan die Buffelspoort Tennistoernooi. Uitslae: Ons A-span is toernooi-wenners. Die B en C span het ...Millennium Primary School rugby players and teachers chosen for Gauteng West Teams
Millennium Primary School has a number of rugby players and teachers who were chosen for the U11 and U12 Gauteng West teams. The following ...- BloemfonteinBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardCurro Academy ClayvilleCurro Academy MbombelaCurro Academy PretoriaCurro Academy Protea GlenCurro Academy RiversideCurro Academy Savanna City Independent SchoolCurro Academy SoshanguveCurro Academy WilgeheuwelCurro AuroraCurro BankenveldCurro Barlow ParkCurro Bloemfontein Private SchoolCurro BrackenfellCurro BurgundyCurro Castle Eco-KidzCurro Century CityCurro DelftCurro DurbanvilleCurro EdenvaleCurro ForeshoreCurro HazeldeanCurro Helderwyk Independent SchoolCurro Heritage HouseCurro HermanusCurro HeuwelkruinCurro HillcrestCurro Jewel CityCurro KathuCurro KlerksdorpCurro KrugersdorpCurro LangebaanCurro MahikengCurro Meridian Cosmos City High SchoolCurro Meridian PinehurstCurro Meridian RustenburgCurro MidrandCurro Midrand Halfway Gardens Primary SchoolCurro Midrand SagewoodCurro MonaghanCurro MosselbayCurro Mount RichmoreCurro NelspruitCurro New RoadCurro Northern AcademyCurro OnlineCurro Riverside High SchoolCurro RivoniaCurro RoodeplaatCurro Rosen CastleCurro Salt RockCurro SecundaCurro SerengetiCurro SitariCurro Somerset WestCurro SoshanguveCurro SoshguveCurro ThatchfieldCurro The BlydeCurro UitzichtCurro VanderbijlparkCurro Victory ParkCurro WaterfallCurro WestbrookDurban and Durban NorthEast RandEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHighveldJHB CentralJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadMpumalangaNorth WestNorthern CapeNorthern SuburbsOverbergPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouthern CapeSowetoSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosVaal DriehoekWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Curro Halala Cup crowns champions in gripping finale
Sixty-four school football teams from across South Africa converged for the inaugural Curro Halala Cup – a four-day celebration of talent, ambition, and national pride. With ... ’n Tyd van afskeid met hartsdankbaarheid vir Laerskool Helderkruin personeel
Laerskool Helderkruin neem met swaar harte afskeid van drie ongelooflike vroue wat diep spore in ons skool se gange en harte gelaat het: Juffrou ...Laerskool Helderkruin tennis trots
Baie geluk aan Laerskool Helderkruin o.11- en o.13-tennisspanne wat vandag in die uitspele meegeding het en silwer medaljes huistoe gebring het! 2de plek in ...Laerskool Helderkruin Gr 2’s en hul onderwyseres bly positief
Laerskool Helderkruin Juf. Ursula Niehaus en haar Graad 2-leerders bly positief deur die besige Kwartaal. Hul onthou dat Kruiners “Cool” bly deur alle omstandighede ...









































