Laerskool Kenmare dogters gekies vir die Gauteng-Wes Krieketfees-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Kenmare dogters wat gekies is vir die Gauteng-Wes Krieketfees-span! Wat ’n ongelooflike prestasie! Julle harde werk en talent verdien erkenning. Ons is so trots op julle!












