Noord-Kaap o.13 Dogterskrieket prestasie vir Laerskool Oranje-Noord
ADVERTISEMENT
Vyf van Laerskool Oranje-Noord se dogters het aan die Noord-Kaap krieketproewe deelgeneem.Tanika Ludik is gekies vir die o.13 dogters Griekwaspan. Mia Mans is gekies as reserwe vir hierdie span. Laerskool Oranje-Noord se o.13 meisie krieketspan is tans die enigste meisie krieketspan in die ZFMgcawu distrik. Hulle prestasies is werklik uitsonderlik.

Tanika Ludik, Mia Mans









