Hoërskool Monument rugbyspelers gaan die Goue Leeus verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die rugbyspelers van Hoërskool Monument wat gekies is om die Goue Leeus te verteenwoordig by die Nasionale Sewes Toernooi wat op 10&11 Oktober in Worcester gespeel word.Ons wens julle alle sterkte toe.
- Ruan Genis
- Juandré Ehlers
- Jaydon Viljoen
- Loghan Langeveldt
- Ayanda Mchunu
- Karabo Sedisa















