Hoërskool Monument se nuutverkose Interact club 2025/2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Monument se nuutverkose Interact club vir 2025/2026.
- Amogelang Makhalemela – Adjunk President
- Damen Pienaar – Adjunk President
- Bella Kruger – Sektretaresse
- Kayleigh Hamman – Sekretaresse
- Kayleigh Hamman – Assistent Sekretaresse
- Olivia Lourens – Projek Bestuurder
- Gabriella Fotheringham – Projek Assistent
- Gogeso Modise – Projek Assistent
- Ruan Barkhuizen – Bemarkings Assistent
- Francesca Kamte – Bemarkings Assistent
- Karli Botha – Bemarkings Assistent
- Evandi van Zyl – Finasiële Direkteur
- Ruben Jacobs -Finasiële Assistent
Die leerders saam juffrou Caitlin, is betrokke in ons skool en gemeenskap met gemeenskapsdiens. Deel van die aksies wat gereel word is die insameling van kos, boeke en speelgoed ten bate van liefdadigheid. En die besoeke aan die tehuis vir bejaardes en hospitale. Dankie vir julle omgee-harte! Julle is voorwaar waaroor ons gaan!






















