Hoër Jongenskool Paarl verras Rusoord
ADVERTISEMENT
Met die aanloop van die Paas-naweek het die HJS prefekte paaseiers en blomme aan die inwoners van Rusoord gaan uitdeel as n deel van bewusmaking en waardeering vir ons senior burgers van die Paarl.
![]()