Laerskool Hugo Rust gee om
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust het op 22 Maart, ter ondersteuning van Wêreld Downsindroomdag,”Funky-socks” gedra. Die fondse wat ingesamel is, is aan Sunfield Homes geskenk.
![]()
Die Diensraad was hierdie kwartaal bedrywig. Hulle gemeenskapsprojek was ten bate van Huis Andrew Murray. Warm sjokolade, “Longlife” melk en snoesige, warm komberse is ingesamel.
![]()










