Hoërskool Fichardtpark
Hoërskool Fichardtpark netbalspan wys hul klas by Affies Prestige Toernooi
Hoërskool Fichardtpark netbaldogters ding mee by die Affies Prestige Netbaltoernooi in Pretoria. Op Dinsdag, 31 Maart 2026 was dit die tweede dag van die ...Hoërskool Fichardtpark Verbruikerstudie leerders van resep tot perfeksie
Die Verbruikerstudies-graad 11-leerders van Hoërskool Fichardtpark het hul vaardighede en kennis verder uitgebrei tydens die Anchor-gisdemonstrasies wat hulle bygewoon het. Elke leerder het gisdeeg ...Hoërskool Fichardtpark atlete presteer
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark atlete Judy Watson en Matthew Durow wat ingesluit is in die voorlopige groep waaruit die span vir die Junior ...‘n Toekomstige Hoërskool Fichardtpark leerder skitter in skaak
Baie geluk aan Kayla Nel, ’n toekomstige Hoërskool Fichardtpark leerder en Fichie Huis-leerder in 2026, met haar uitstekende prestasie by die SA Skaakkampioenskappe. Kayla ...Winterkriekettoer prestasie vir Hoërskool Fichardtpark leerder
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark leerder Jaden Geldenhuys wat, ná sy keuring op die Winterkriekettoer, die Merensky Dream Team Krieket XI by die World ...Hoërskool Fichardtpark hokkiespelers neem aan die PSI Indoor Nationals deel
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Fichardtpark leerders wat van 14 tot 18 Desember aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deelgeneem het: Amore ...Hoërskool Fichardtpark danser kom in aanmerking vir haar Protea-kleure
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark danser Megan Muller wat gekwalifiseer het om Suid-Afrika by die IDO Disco Wêreldkampioenskappe in Swede te verteenwoordig! Die Wêreldkampioenskappe ...Hoërskool Fichardtpark skitter in die kwartfinaal van die KOVSIES Smash Kriekettoernooi 2026
Hoërskool Fichardtpark is in die kwartfinaal van die KOVSIES Smash Kriekettoernooi 2026. Kwartfinaal: Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Overvaal Fichies kolf eerste en teken 140/6 ...Hoërskool Fichardtpark krieketspelers is aan die brand op die krieketveld
Fichardtpark o.15A vs Jim Fouché o.15A Hoërskool Jim Fouché wen die loot en stuur Hoërskool Fichardtpark in om eerste te kolf. Beste kolwers: Jaden ...Hoërskool Fichardtpark leerders geniet die pret hoogtepunt van die jaar
Op Donderdag, 30 Oktober het ons Fichies weereens dié pret-hoogtepunt van die jaar met oorgawe geniet! Hoërskool Fichardtpark huise het gees gevang, speletjies is ...Hoërskool Fichardtpark spelleerders presteer skitterend
Ons is ongelooflik trots op Hoërskool Fichardtpark se spelleerders wat skitterend presteer het! Mischka Fourie was die algehele wenner in die Junior-afdeling en het ...Hoërskool Fichardtpark leerderraad-belofte onderteken
Hoërskool Fichardtpark het die Leerderraad van 2025/2026, tydens ‘n glansgeleentheid, hul leerderraad-belofte onderteken. Elkeen van die leerderraadslede se ouers was ook teenwoordig om hierdie ...Hoërskool Fichardtpark Cheerleading-span presteer
Baie geluk aan die Hoërskool Fichardtpark Lions Cheerleading-span wat algeheel tweede geëindig het tydens die African Cup Kampioenskappe. Ons is ongelooflik trots op julle!Hoërskool Fichardtpark atlete skitter aan die Lema Mall marathon
Baie geluk aan hierdie Hoërskool Fichardtpark atlete Jonathan Schwartz en André van Zyl, wat die afgelope naweek aan die Lemo Mall Mangaung-marathon deelgeneem het. ...Hoërskool Fichardtpark seunshokkiespanne presteer in hul uitspeelwedstryde
Baie geluk aan die Hoërskool Fichardtpark seunshokkiespanne met hulle uitspeelwedstryde in die stadsliga wat plaasgevind het. Die uitslae is as volg: o.14A wen Fichardtpark ...Hoërskool Fichardtpark netbal trots
Baie sterkte aan ons o.14A-netbalspan wat aan die SA’s in Boksburg deelneem. Ons is baie trots op julle!Hoërskool Frichardtpark spog met hokkieafrigter
Baie geluk aan ons dogters eerstespan hokkie afrigter, Casey Terblanche. Sy is lid van die Vrystaat Senior Hokkiespan en is na afloop van hul ...HS Fichardtpark leerder word genooi na die INK se prestigegala-aand
Baie geluk aan Rouxlé Kilian, wat vroeër vanjaar ingeskryf het vir die INK Skryf in Afrikaans-skryfkompetisie. Sy het vyf gedigte ingeskryf, en almal is ...Jong Bokke Wêreldkampioene prestasie vir Hoërskool Fichardtpark
Baie geluk aan die Jong Bokke wat gisteraand as die wêreldkampioene gekroon is na hul kragmeting teen die Jong All-Blacks. ‘n Spesiale gelukwensing aan ...Hoërskool Fichardtpark afrigters presteer
Baie geluk aan Karla Pretorius en Xandri Fourie, beide afrigters by Fichardtpark, wat tydens die Telkom Netbal Liga-finaal gister ‘n tweede plek behaal het. ...Hoërskool Fichardtpark netbal gaan van krag tot krag
Dit is met groot opgewondenheid dat Hoërskool Fichardtpark die volgende kan aankondig. Ons is verheug met nuus dat Karla Pretorius, Direkteur van Netbal van ...Hoërskool Fichardtpark verbruikerstudie leerders doen dit weer
𝗕𝗟𝗢𝗘𝗠𝗦𝗞𝗢𝗨 𝟮𝟬𝟮𝟱 … 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗩𝗘𝗥𝗕𝗥𝗨𝗜𝗞𝗘𝗥𝗦𝗧𝗨𝗗𝗜𝗘𝗦-𝗟𝗘𝗘𝗥𝗗𝗘𝗥𝗦 𝗗𝗢𝗘𝗡 𝗗𝗜𝗧 𝗪𝗘𝗘𝗥! Baie geluk aan ons leerders wat vir die 18de opeenvolgende jaar as wenners in die Hoërskolebakafdeling ...Welkom by Hoërskool Fichardtpark huis se Sosiale Media blad
Dis met groot opgewondenheid dat Hoërskool Fichardtpark ons eerste plasing deel ‘n nuwe digitale tuiste vir alles wat ons koshuis besonders maak! Hier sal ...Hoërskool Fichardtpark o14 netbalspan is bekroon as die ligawenners
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark 0.14A netbaldogters, wat vandag na ‘n betowerende wedstryd, as die ligawenners van die Bloemfontein Skole A-liga bekroon is! Dié ...Hoërskool Fichardtpark alumni presteer
Baie geluk en sterkte aan Jaco Grobbelaar, Hoërskool Fichardtpark matrikulant en hoofseun van 2023, wat ingesluit is in die oefenkamp van die 0.20 Jong ...Hoërskool Fichardtpark neem deel aan die skaakkampioenskappe
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark se skaakspan, wat die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Provinsiale Skaakkampioenskappe Vrystaat deelgeneem het. Met strategiese ...Hoërskool Fichardtpark netbalharte klop trots blou
Baie geluk aan drie van ons Hoërskool Fichardtpark netbalspanne wat vandag tydens die Bloemfontein Skole-liga semi-finale hul onderskeie wedstryde gewen het en na die ...Hoërskool Fichardtpark tennis uitslae
Hoërskoool Fichardtpark leerder Daniël Badenhorst, wat die afgelope naweek aan die Noord-Kaap Mini in Kimberley deelgeneem het. Hy het die enkelspel in die mans ...HS Fichardtpark leerders het hul belt gradering voltooi in Taekwondo
Hoërskool Fichardtpark leerders Danika Groenewald en Melissa Beling het onlangs hul belt graderings in Taekwondo voltooi het! Danika het gegradeer na Blou belt, en ...Hoërskool Fichardtpark spog met Provinsiale rugby afrigters
Hoërskool Fichardtpark rugby afrigters is verkies is om by verskeie provinsiale toernooie tydens die Junie/Julie vakansie betrokke te wees.Baie geluk! Mnr Riaan Herholdt, Afrigter ...HS Fichardtpark netbalspelers is gekies vir die Vrystaat netbalspan
Hoërskool Fichardtpark netbalspeelsters is gekies vir die Vrystaat netbalspan .Baie geluk! Sterkte met julle toernooi julle laat ons Fichie harte trots blou klop! Ntabi ...Hoërskool Fichardtpark neem deel aan die Debatkompetisie
Sterkte aan Hoërskool Fichardtpark debatspanne wat aan die streek-debatkompetisie by Hoërskool Rustenburg deelneem. Die Fichies het drie seniorspanne en een junior debatspan wat gaan ...Hoërskool Fichardtpark sport uitslae
𝗦𝗘𝗡𝗧𝗥𝗔𝗔𝗟 𝗦𝗧𝗔𝗡𝗗𝗔𝗥𝗗 𝗕𝗔𝗡𝗞 𝗦𝗣𝗢𝗥𝗧𝗧𝗢𝗘𝗥𝗡𝗢𝗢𝗜: 𝗛𝗢𝗞𝗞𝗜𝗘 𝗘𝗡 𝗥𝗨𝗚𝗕𝗬 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘 Hoërskool Fichardtpark leerders het die sportdag geniet daar was baie opwinding. O.16 Seuns Sentraal Toernooi Hokkie ...Hoërskool Fichardtpark O14 netbalspeler presteer
Baie geluk aan Chika Okere, 0.14A netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark , wat tydens die Standard Bank Sporttoernooi by Sentraal Hoërskool as die Beste Middelbaanspeelster ...Hoërskool Fichardtpark Graad 12 Prysuitdeling 2024
Op Dinsdag, 15 Oktober 2024, is ons Graad 12 Akademiese presteerders tydens die Akademiese prysuitdeling vereer. Hierdie was ‘n spoggeleentheid en ons is werklik ...Hoërskool Fichardtpark leerders presteer in sport
Hoërskool Fichardtpark leerders presteer in sport: Eerste rugbyspan: Vrystaat Gholf Liga (Finaal): Gerald Fowler Jeandré van der Merwe Juan Mostert Gerald Fowler Alwyn Janecke ...Hoërskool Fichardtpark mMatriekuitslae 2023
Hiermee Hoërskool Fichardtpark se Matriekuitslae 2023.Baie geluk ! 8 Onderskeidings Jaco Grobbelaar Lannice du Plessis Olga Kotze 7 Onderskeidings Willie Volschenk Corno Krause ...Hoërskool Fichardtpark 2024 leerderraad
Hiermee Hoërskool Fichardtpark se leerderraad vir 2024. Hartlik geluk aan die volgende leerders wat gekies is om te dien as leier vir die skool. ...Hoërskool Fichardtpark is trots op hul top 11 studente
Hoërskool Fichardtpark is trots op hul top 11 studente. Hoërskool Fichardtpark behaal `n 99,4% slaagsyfer vir die matrieks en 83,6% leerders kwalifiseer vir graadstudies. ...








































