Welkom by Hoërskool Fichardtpark huis se Sosiale Media blad
ADVERTISEMENT
Dis met groot opgewondenheid dat Hoërskool Fichardtpark ons eerste plasing deel ‘n nuwe digitale tuiste vir alles wat ons koshuis besonders maak! Hier sal jy deel wees van ons unieke koshuislewe, tradisies, prestasies, pretaktiwiteite en natuurlik die mense wat dit alles onvergeetlik maak. Bly ingeskakel vir stories, foto’s en nuus wat wys hoekom ons sê: Fichie Huis is die hartklop van die skool – ’n waardegedrewe tuiste, jou huis weg van die huis.










