Hoërskool Fichardtpark seunshokkiespanne presteer in hul uitspeelwedstryde
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Fichardtpark seunshokkiespanne met hulle uitspeelwedstryde in die stadsliga wat plaasgevind het. Die uitslae is as volg:
o.14A wen
Fichardtpark 4
Sentraal 1
o.16A wen
Fichardtpark 3
St. Andrews B 1










