Southern Cape
Hoërskool Outeniqua leerder presteer by die Landbou Jeugskou
Op 19 Februarie het Zani van der Vyver, ’n Graad 8‑leerder van Hoërskool Outeniqua, aan die Landbou Jeugskou op Riversdal in die Pluimvee‑afdeling deelgeneem. ...Laerskool Park krieketspelers gekies om SWD Garden Route Badgers te verteenwoordig
Drie van Laerskool Park se spelers is gekies om SWD Garden Route Badgers te verteenwoordig by die o.11 Kriekettoernooi te Oudtshoorn van 6 tot ...Laerskool Park se senior atlete presteer tydens die Eden byeenkoms
Laerskool Park se senior atlete presteer tydens die Eden byeenkoms en is gekies om by die WES-KAAP byeenkoms deel te neem op 7 Maart ...Curro Mossel Bay athletes perform excellent
Congratulations to Curro Mossel Bay learners who competed at the Eden High Schools Championships, hosted at High School Outeniqua. Thank you for representing the Wild ...Punt High School Gr 8 Blazer Ceremony
What an unforgettable day! Punt High School’s Grade 8 learners received their blazer jackets – a special milestone that officially welcomes them into the ...Hoërskool Outeniqua kondig hul Graad 8 VRL-leiers aan
Met groot trots kondig Hoërskool Outeniqua die verkiesing van die nuwe Graad 8-lede tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong leiers ...Curro Mosselbaai leerders neem deel aan interne redenaarskompetisie
Wat ’n aand van selfvertroue, insig en welsprekendheid! Curro Mosselbaai se leerders het hul stemme laat hoor tydens die Interne Redenaarskompetisie, waar passie, voorbereiding ...Hoërskool Outeniqua leerders neem deel aan die Môreson Myl
Op Saterdag, 21 Februarie 2026 het Karli Karstens en Johane’ Burger van Hoërskool Outeniqua aan die jaarlikse Môreson Myl by Island Lake in die ...Laerskool Park se spelers toon puik prestasies op die krieketveld
Laerskool Park se o.11’s en o.13’s het krieketwedstryde gespeel teen Laerskool Diaz.Dit was ’n middag vol goeie sportmangees en spanwerk. Die spelers het hul ...Groot glimlagte en blink tande vir Curro Mosselbaai se jong leerders
Da Gama Dental het vir Curro Mosselbaai se Graad R- en Graad 1-leerders tandepasta- en tandeborsel-pakkies gestuur.Sulke gebare maak ’n groot verskil in die ...Hoërskool Outeniqua wys spangees by die Outeniqua chair challenge
‘n Besonderse dag by die Outeniqua Chair Challenge. Hoërskool Outeniqua se hokkie leerders en ouers het nie net ondersteun en die waterstalletjie beman om ...Laerskool Outeniqua se o.11A krieketspan vier n mooi oorwinning
Baie geluk aan die o.11A-krieketspan van Laerskool Outeniqua met hulle oorwinning teen Laerskool Knysna.Die seuns het met groot vasberadenheid en uitstekende spanwerk gespeel. Julle ...Unforgettable Tennis Tour for York High School
York High School’s tennis tour to Cape Town was an unforgettable experience both on and off the court. The team competed against Westerford High ...Die tennis is aan die brand by Laerskool George-Suid
Die o.11-spelers van Laerskool George-Suid het op 20 Februarie hulle staal gewys by die Wehmeyer Ferreira-toernooi van die GREAT Tennisakademie.Op 21 Februarie het agt ...Glenwood House School learner’s shines at Water Polo Tournament
An exceptional weekend of water polo for Glenwood House School at the Rob Charlton Tournament, hosted by Kingswood College.The boys produced a super performance ...Laerskool Park se atlete blink uit by NASHUA Atletiekbyenkoms
Op 19 Februarie het die atlete van Laerskool Park met trots deelgeneem aan die NASHUA-Atletiekbyeenkoms by Laerskool Outeniqua,en hulle het ongelooflik goed gevaar. Die ...Laerskool Park se atlete presteer puik tydens die WPCSSA-streeksbyeenkoms
Baie geluk Laerskool Park se atlete wat tydens die WPCSSA-streeksbyeenkoms uitstekend presteer het. Die atlete behaal die volgende: Liam Muller eerste plekke behaal in ...Curro Mossel Bay’s U13 cricket boys win 3 in a row
Congratulations to Curro Mossel Bay’s U13 Cricket Boys! Our Wild Dogs are on fire! With 3 wins in a row, the team continues to ...Hoërskool Outeniqua swemmers genomineer vir die Eden Sport Toekennings
Baie geluk aan Mia Botha, Tiaan Terblanche en Isabeau Coetzee van Hoërskool Outeniqua wat genomineer was vir Eden Sport Toekennings vir hul prestasies gedurende 2025. ...Glenwood House School learners excel at the Western Cape Karate Trials
Glenwood House School congratulates Keo Deal (Grade 5) and Lara Deal (Grade 1) on their fantastic achievements at the Western Cape Karate Trials. Keo ...York High School Enviro Club off to a busy start
York High School’s Enviro Club has had a truly busy and productive start to the term. Members rolled up their sleeves to weed and ...Voorbereidingskool George atlete presteer by die PSG Atletiekbyeenkoms
Rekords val by PSG Atletiekbyeenkoms. Wat ’n ongelooflike dag van deursettingsvermoë, dissipline en Voories-trots by die PSG Atletiekbyeenkoms in Hartenbos op 10 Februarie 2026! ...Outeniqua Primary School’s karateka received his Western Cape Colours
Congratulations to Outeniqua Primary School’s Jameelan Munsamy on receiving his Western Cape Colours in Karate. Kumite: Gold Kata: BronzeHoërskool Punt se toutrekspan presteer in Buffelsjags
Wat ’n naweek vir Hoërskool Punt se toutrekspan in Buffeljags! Ons het met trots deelgeneem en gewys ons is hier om te groei én ...Laerskool Park swemmers persteer uitstekend
Baie geluk aan Laerskool Park se swemmers wat deelgeneem het aan die Eden Liga A gala en uitstekend presteer het. Uitslae: Markus van Schoor ...Hoërskool Langenhoven presteer in NSS Eden en Karoo Distrik
Hoërskool Langenhoven het rede om trots te wees ná uitsonderlike prestasies ontvang by die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Distriks toekennings verlede naweek 13-15 ...Laerskool Park krieketspelers ingesluit in die Mosselbaai o.11 span
Baie geluk aan die volgende Laerskool Park krieketspelers wat in die Mosselbaai o.11-span ingesluit is: Adriaan Harmse Johan Swanepoel Eben Gericke Hierdie seuns gaan ...Hoërskool Punt is reg om lewens te red
Hoërskool Punt is reg om lewens te red! 17 van Hoërskool Punt se leerders het die afgelope twee naweke die Noodhulp-kursus (Level 3 Advanced) ...Eden Tennisspan prestasie vir Curro Mosselbaai leerder
Baie geluk aan Curro Mosselbaai leerder Milan Maritz met haar insluiting in die Eden o.15 Tennisspan! Milan is gekies om Eden te verteenwoordig by ...Hoërskool Outeniqua fietsryer het aan die Spargs1000 Padfiets Wedren deelgeneem
Hoërskool Outeniqua fietsryer Hannie Vreken het aan die Spargs1000 Padfiets Wedren in Oos Londen deelgeneem. Die wedren is deel van Fietsry Suid Afrika se ...Laai die 2026 Wes-Kaap Hoërskoolgids af!
Ons Hoërskoolgids is nou beskikbaar! Blaai deur skole, kry Oopdag-datums, kyk wat elke skool bied, en gebruik ons wenke om die regte pas vir Gr. ...Langenhoven Gimnasium Matriekuitslae Klas van 2025
Langenhoven Gimnasium Matriekuitslae Klas van 2025. 134 het geskryf en 134 het geslaag A-Simbole: 3 Kandidate – 7 A’s 8 Kandidate – 5 A’s ...- BloemfonteinBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardCurro Academy ClayvilleCurro Academy MbombelaCurro Academy PretoriaCurro Academy Protea GlenCurro Academy RiversideCurro Academy Savanna City Independent SchoolCurro Academy SoshanguveCurro Academy WilgeheuwelCurro AuroraCurro BankenveldCurro Barlow ParkCurro Bloemfontein Private SchoolCurro BrackenfellCurro BurgundyCurro Castle Eco-KidzCurro Century CityCurro DelftCurro DurbanvilleCurro EdenvaleCurro ForeshoreCurro HazeldeanCurro Helderwyk Independent SchoolCurro Heritage HouseCurro HermanusCurro HeuwelkruinCurro HillcrestCurro Jewel CityCurro KathuCurro KlerksdorpCurro KrugersdorpCurro LangebaanCurro MahikengCurro Meridian Cosmos City High SchoolCurro Meridian PinehurstCurro Meridian RustenburgCurro MidrandCurro Midrand Halfway Gardens Primary SchoolCurro Midrand SagewoodCurro MonaghanCurro MosselbayCurro Mount RichmoreCurro NelspruitCurro New RoadCurro Northern AcademyCurro OnlineCurro PretoriaCurro Riverside High SchoolCurro RivoniaCurro RoodeplaatCurro Rosen CastleCurro Salt RockCurro SecundaCurro SerengetiCurro SitariCurro Somerset WestCurro SoshanguveCurro SoshguveCurro ThatchfieldCurro The BlydeCurro UitzichtCurro VanderbijlparkCurro Victory ParkCurro WaterfallCurro WestbrookDurban and Durban NorthEast RandEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHighveldJHB CentralJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadMpumalangaNorth WestNorthern CapeNorthern SuburbsOverbergPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouthern CapeSowetoSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosVaal DriehoekWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Curro’s Class of 2025 Achieves Outstanding IEB Matric Results
Curro Holdings, South Africa’s leading independent education provider, has announced the Independent Examinations Board (IEB) matric results for the Class of 2025, reaffirming the ... Hoërskool Outeniqua o.16 netbaltoerspan het na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek
Hoërskool Outeniqua o.16-netbaltoerspan het op uitnodiging op 7 Januarie na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Die span is tans op toer tot 18 Januarie, ...Hoërskool Punt leerders neem deel aan die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi
Hoërskool Punt leerders Jean Schoeman en Anke van der Westhuizen neem tans deel aan die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria en verteenwoordig Eden met ...Laerskool George-Suid leerders kwalifiseer vir die SA tennis 0.13-Interprovinsiale
Baie geluk aan Rebekah Steyls en Lea Booysen wat gekwalifiseer het vir die SA tennis 0.13-Interprovinsiale toernooi wat 8-12 Januarie in Bloemfontein plaasvind. Laerskool ...Laerskool Hartenbos skaakspeler en haar span behaal eerste plek in toernooi
Laerskool Hartenbos skaakspeler Jaylie Botha en haar span het ‘n eerste plek behaal by die Mzanzi Interprovinsiale Skaaktoernooi in Gqeberha.Hoërskool Langenhoven leiers in Aksie
Twee van Hoërskool Langenhoven se leerders, Anzé Gildenhuys en Chloë Abrahams, het van 8 tot 11 Desember die ATKV Jeugleiersimposium by Goudini Spa bygewoon ...Bravo to two talented York High School learners
A huge well done to York High School learners Tshiamo Moloro and Kylah Kaplan for showcasing their amazing talent in the Alice in Wonderland ...Glenwood House School learners excel in waterpolo
Glenwood House School learners Mia Gibson and Rosslyn Squair made the under 16 SA Schools waterpolo team after helping Eden finish third in the ...







































