Hoërskool Montana leerder ingesluit in die Wes-Kaap skaakspan
ADVERTISEMENT
Anneke Erasmus, graad 8, van Hoërskool Montana is opgeneem in die Wes-Kaap skaakspan wat in die Junievakansie aan die 2023 Winterspele in Gauteng gaan deelneem.

Anneke Erasmus









