Laerskool Goedehoop se sport uitslae
ADVERTISEMENT
Netbal: Dit was Saterdag, 3 Junie 2023 die Mpumalanga B-Kampioenskappe te Ermelo. Laerskool Goedehoop se o.13B-spanne het as Mpumalanga-wenners uit die stryd getree. Die o.12B-netbalspan eindig 4de in Mpumalanga.

Voor: Mia Loock, Me. Rochelle Laas, Lané Coetzer Agter: Lynné Coetzer, Leané Pretorius, Micalah Becker, Marlonique Vallentgoed, Leané du Plessis, Lizandrie Hinrichsen
Netbal MP o.12B 4de

Voor: Karien Viljoen, Minette vd Berg Agter: Ziani Naudé, Zané v Rensburg, Chanel Grobler, Antoineis vd Walt, Elanie Breed, Me. Chantel Meintjes, Leané Thomas, Danicke Hartzer
Rugby: Die o.11-rugbyspan dring deur na die Mpumalanga Semi-finaal en gaan op 9 Junie 2023 kragte meet teen LS Middelburg.

Foto: Rugby MP Semi o11 Voor: Derick Blignaut, Armand Joubert, Adrian vd Merwe, Dian Pretorius, Euné Toerien, FG Viljoen, Heath Bemelman, Akia Kapuli, Ethan Dodd Agter: Hencko Kriel, Nico Jordaan, Edmund Ferreira, Charl Byleveld, Gert vd Merwe, Mnr Johan J v Rensburg, Mnr Abrie v Zyl, JC Steenekamp, Michael v Niekerk, Lyndon Dodd, Arrie vd Westhuizen, Marius Joubert Afwesig: Juan Wels, Mason Labuschagne









