Laerskool Bastion gee om
ADVERTISEMENT
Laerskool Bastion gee om! Die afgelope kwartaal is daar warm klere ingesamel. Tydens die toneelgroepe se toer na Fraserburg, het hulle die voorreg gehad om van daardie klere vir die gemeenskap van Fraserburg te skenk om hulle teen die winter se koue te beskerm.










