Hoërskool Nico Malan krieket vs Woodridge uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Nico Malan krieket vs Woodridge – 16 Feb 2022
1stes:
- Nico Malan kolf eerste en teken 136/4 aan in hul toegelate 20 beurte. Woodridge teken 127/5 aan.
- Nico Malan wen met 10 lopies.
- Goeie kolfwerk deur JD van Zyl met 68 lopies nie uit nie. Tjaart Steyn en JD van Zyl neem elk 2 paaltjies.
- Jonothan Bester also played his 50th cap match against Woodridge.
2des:
- Woodridge kolf eerste en teken 123 lopies aan. Nico Malan teken 88 lopies aan.
- Woodridge wen die wedstryd met 35 lopies.Jaden Witbooi neem 3 paaltjies.
o.14:
- Woodridge kolf eerste en teken 102/8 aan in 20 beurte. Nico Malan teken die wenlopies aan met slegs 5 paaltjies plat en wen dus die wedstryd met 5 paaltjies.
Goeie vertonings deur Juan Eygelaar, Ivan van Staden en Erich van Zyl wat elk 2 paaltjies neem asook Ruan Nel met 30 lopies en Estian van Staden met 25 lopies. Baie geluk aan Nico Malan wat 2 uit die 3 wedstryde wen!

photo: Tanja Bester
NM first team









