Primêre Skool Jordania leerders haal onderskeie Vrystaat Krieketspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Jordania leerders wat in die onderskeie Vrystaat Krieketspanne ingesluit is:
- Seuns o.13 A: Xander Fourie & Grové du Preez.
- Dogters o.13A: Carli Uÿs & Lize vd Bergh.

Xander Fourie & Grové du Preez

Carli Uÿs & Lize vd Bergh









