Hoërskool Zwartkop krieketspeler gekies vir wêreldspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop krieketspeler gekies vir wêreldspan! Die Zwarries se o.14 dogterskrieketsensasie, Chanel Venter, het aan die o.21 binneshuise wêreldbeker kriekettoernooi in Australië deelgeneem waartydens die span ‘n bronsmedalje verower het. Chanel is na afloop van die toernooi ook in die wêreld o.22 (World 8 team) ingesluit. Baie geluk, Chanel!

Chanel Venter

Chanel is ingesluit in die World 8 team.









