Hiermee Hoërskool Labori skaak uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Labori skaakspanne het Vrydag teen De Villiers Graaff meegeding, met die volgende uitslae:
- o.18 wen 6 – 0
- o.15 wen 4½ – 1½
Baie geluk aan albei spanne! Ons is baie trots op julle!