Hoërskool Eldoraigne skaakspanne presteer by die D4-Skaakliga finaal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op hulle skaakspanne wat aan die D4-Skaakliga finaal deelgeneem het:
- 17-skaakspan eindig derde.
- Zarius Keyter (O.15) wen ’n bordprys op Bord 1. Hy is ook onoorwonne deur die hele toernooi.
- Tristan Habedank (O.19) wen ’n bordprys op Bord 4.

Zarius Keyter

Tristan Habedank

O.17-skaakspan









