Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria speel kwaliteit rugby teen Paarl Gimnasium
ADVERTISEMENT
Dit was ‘n besondere mooi dag op die Plaas, maar die Witbulle moes ongelukkig, in klipharde, spanningsvolle eerste span-wedstryd, met 19-20 die knie buig.
Affies 1stes verloor, 19-20
Affies 2des, wen 35 – 34
Affies 3des, verloor 27 – 19
Affies 4des, gelykop 20 – 20
Affies 5des, wen 35 – 15
Affies 6des, wen 36 – 0
Affies 16A verloor, 46 – 32
Affies 16B wen, 16 – 13
Affies 16C wen, 28 – 5
Affies 16D wen, 38 – 6
Affies 15A wen, 19 – 5
Affies 15B wen, 35 – 10
Affies 15C wen, 50 – 14
Affies 14A verloor, 11 – 7
Affies 14B gelykop, 17-17
Affies 14C wen, 40 – 0
Affies 14D wen, 54 – 0
Baie geluk aan elke seun en afrigter wat alles op die veld gelaat het. ‘n Groot woord van dank aan Paarl Gimnasium, hierdie kragmeting bly ‘n hoogtepunt op die sportkalender.









