Laerskool Montagu kondig Leerderraad vir 2022 aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Montagu is baie trots op die volgende leerders wat verkies is tot 2022 se Leerderraad. Baie sterkte met hierdie groot verantwoordelikheid.
- Isabelle Hahndiek
- Caréne Faure
- Corli Gous
- Jaime Johnson
- Adriana Visagie
- Keisha Botha
- Elaine Venter
- Lily Christine Stemmet
- Stella Meyer
- Jacobus Theron
- DJ Minnaar
- Henko Nel

Agter v.l.n.r. Isabelle Hahndiek, Caréne Faure, Corli Gous, Jaime Johnson, Adriana Visagie
Middel v.l.n.r. Keisha Botha, Elaine Venter, Lily Christine Stemmet, Stella Meyer
Voor v.l.n.r. Jacobus Theron, DJ Minnaar, Henko Nel









