Primêre Skool Naudeville atlete het aan die Masters Athletics Throws deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende atlete van Primêre Skool Naudeville het Saterdag, 16 Augustus aan Free State Masters Athletics Throws in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend gevaar: Baie geluk!
Dohandrè Janse van Rensburg
- Gewigstoot 1ste
- Diskus 1ste
Magdalise Ras
- Gewigstoot 4de
- Diskus 3de










