Eduplex wen D-bond Interhoër 2025
ADVERTISEMENT
Eduplex wen D-bond Interhoër 2025
- 1ste plek: Algehele kompetisie
- 1ste plek: Persentielbeker (Beste prestasie op grond van leerdergetalle)
- 1ste plek: Meisiesafdeling
- 4de plek: Seunsafdeling
- 1ste plek: Beste worpe-atleet (meisies), Amy Bence (o.15)
- 3de plek: Geeskompetisie
Eduplex prestasies:
- 17 goud
- 21 silwer
- 23 brons
![]()










