Primêre Skool Naudeville atletiek rekords gebreek tydens kleursport
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville atletiek rekords gebreek tydens kleursport. Aiden Schoeman breek die o.13, 80m hekkie rekord met ń tyd van 13,00 sek. Die rekord was deur Nielbert Kitching gehardloop in 2001 met ń tyd van 14,16 sek. Aiden breek ook die 200m hekkie rekord met ń tyd van 31,75 sek. Die vorige rekord was ook deur Nielbert Kitching gehardloop in 2001 met ń tyd van 32,34 sek. Hierdie is ń puik prestasie! Baie geluk!

smart
Diaan van Brakel breek die 80m rekord vir seuns o.11 met 11,38 sek. Die rekord was deur Jaco van Rooyen gehardloop in 1998 met n tyd van 11,40 sek.

smart









