Langenhoven Gimnasium tennis toer na Bredasdorp
ADVERTISEMENT
Die Gimmies se eerste tennisspan het 17-19 Februarie aan die Bredasdorp-dubbelstoernooi deelgeneem. Na ‘n naweek van sterk kompetisie het ons 2 van die 5 wedstryde gewen. Die spelers het dit vreeslik geniet en baie goeie ondervinding opgedoen. Die Langenhoven Gimnasium span:
Seuns:
- Zander Petzer
- Bernard Smit
- Gert Beukes
- Roux Delport
- Zack Botha
Meisies:
- Liebe Oosthuizen
- Nika Potgieter
- Jodi Potgieter
- Francis Beukes
- Nicolize Keller
Bredasdorp toer









