Laer Volkskool tennisspeler presteer
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool leerder Dante Dercksen het die afgelope naweek van 26 tot 27 Mei 2023 aan die Eden Mini toernooi in George deelgeneem. Haar uitslae is soos volg:
- 2de in die enkels
- 3de in die dubbels
Baie geluk, Dante. Jy maak ons trots.
Dante Dercksen










