Hoërskool Ermelo tennisspelers kraai koning
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Ermelo-tennisspelers het aan die finale uitspeelwedstryde van die Hoëveld-streek deelgeneem en uitstekende plekke behaal:
- Seuns o.15: Ryno Maritz behaal ’n eerste plek en Rinehardt Böhmer eindig tweede.
- Madri van Niekerk eindig vyfde by meisies o.18.
Baie geluk aan hierdie leerders! Die Erries is baie trots op hierdie tennisprestasie.

(vlnr): Rinehardt Böhmer, Madri van Niekerk en Ryno Maritz









