Primêre Skool Naudeville netbalspeler haal die o.12 Cheetah netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerder Denise Odendaal (Graad 6) wat 27 Mei aan die Vrystaat netbalproewe deelgeneem het. Denise is ingesluit in die o.12 Cheetah netbalspan wat 25-28 Junie in Boksburg gaan deelneem. Ons is baie trots op jou, Denise.










