Laerskool Bosveld landloop uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld landloop uitslae. Daar is 20 landloop atlete van Laerskool Bosveld gekies om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Hoërskool Bergsig te Rustenburg deel te neem die op die 17de September 2022. Dit is die meeste landlopers in die geskiedenis van die skool wat al gekies is. Baie sterkte aan die landlopers.











