Hoërskool Outeniqa skaakspelers skuif hulself in die SWD-skaakspan
ADVERTISEMENT
Dit is egter nie skaakmat vir die Hoërskool Outeniqa spelers nie. Ons is trots op ons leerders se denkwyse,strategie ,toewyding en dissipline . Hierdie Outies het hulself in die SWD-skaakspan in geskuif.
![]()










