Super 12 Skaak prestasie vir Laerskool Goedehoop
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop se junior- en seniorskaakspan het Saterdag, 13 Mei 2023 aan Super 12 Skaak te Soltech deelgeneem. Die juniors eindig 19de en seniors 12de uit 22 skole, algeheel eindig ons 17de.
Super 12 Skaak Voor: Calita Cornelissen, Hailey Herbst, Sue-Ann J v Rensburg Middel: Melandie Faber, Ryno Hattingh, Damian Barnard, Monia-Lii Botha, Adolf Swart, Leané Visagie, Lewanné Jonker Agter: Lian Visagie, Anru Aucamp, Edrich Rousseau, Ruben Bester, Raynard Rossouw, Zak Botha, Enrico Oosthuizen, Anthony Herbst










