ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo is bevoorreg om te spog met ’n groep nuwe leerders vanaf graad 9 tot 12. Mag julle skoolloopbaan by die Erries n hoogtepunt wees! Welkom by Hoërskool Ermelo!