Hoër Tegniese Skool John Vorster
HTS John Vorster leerder opgeneem in die Gauteng Noord Tweekampspan
Baie geluk aan Errol Harmse wat opgeneem is in die Gauteng Noord Tweekampspan. Die span gaan in 20 & 21 Maart aan die 49ste ...HTS John Vorster wen Wonderboom Junction Graffiti Wall Art Challenge
HTS John Vorster wen Wonderboom Junction Graffiti Wall Art Challenge! Baie geluk aan Esther Steenkamp en die res van die JV-span wat hul kreatiwiteit ...Bergfiets prestasie vir HTS John Vorster
Baie geluk aan Quintin Knoetze en Adriaan de la Rey van HTS John Vorster wat aan die Rooiwal Valentynsfietswedren (95km) deelgeneem het. Quintin Knoetze ...HTS John Vorster vat Goud by Sweminterhoër
Baie geluk aan HTS John Vorster seuns wat as die wenspan (seuns) aangewys is by die Sweminterhoër. Ons is ongelooflik trots op ons manne. ...HTS John Vorster leerder word as nuwe lid van die Junior Stadsraad (Pretoria) vir 2026/2027 verkies
Baie geluk aan Rowan Brink (Graad 10) wat as nuwe lid van die Junior Stadsraad (Pretoria) vir 2026/2027 verkies is. HTS John Vorster is ...HTS John Vorster leerders kan tennis speel
JV-Champs – Wie is die wenners? Baie geluk aan Gideon Scheepers (o.19) en Wian Nieman (o.15) wat as wenners uit die stryd getree het ...HTS John Vorster spog met puik Alpha-Wiskunde uitslae
Baie geluk aan juffrou Rochelle van der Merwe en HTS John Vorster matriekleerders met jul puik Alpha-Wiskunde uitslae. Ons harte bars van trots!Merkwaardige prestasie vir HTS John Vorster fietsryers
BUITEPRESTASIE – Quintin vat SILWER in Ride Joburg 98km! Baie geluk aan HTS John Vorster Quintin Knoetze wat ‘n silwer medalje ontvang het in ...Een wonderlike fietsry seisoen vir HTS John Vorster
Wat ‘n wonderlike fietsry seisoen vir HTS John Vorster! Hulle eindig as een van die TOP TIEN skole in Gauteng en SES van ons ...HTS John Vorster se Junior Skaakspan vaar goed by die Waterkloof-toernooi
HTS John Vorster se juniors het omtrent geskitter by HS Waterkloof se Kings & Queens Klash (skaaktoernooi). Hulle O/14’s het 11de geplaas uit 18 ...HTS John Vorster leerders presteer by die Engelse Olimpiade 2025
HTS John Vorster is baie trots op ons JV’s wat aan die Engelse Olimpiade deelgeneem het. Hulle het baie goed gevaar. Welgedaan! Ons is ...HTS John Vorster leerder presteer in Swem
HTS John Vorster se eie Penny Heyns! Baie geluk aan Ella-Mae Henning wat die afgelope naweek aan die SA National SC-kampioenskappe in Pietermaritzburg (Seals ...HTS John Vorster sagtebaldogters uitslae
JV-SAGTEBAL – SPESIALE TRADISIES NA AAN ‘N JV-HART! HTS John Vorster deel graag die uitslae van ons sagtebaldogters se laaste tuiswedstryde teen CR Swart. ...Mnr en Mej HTS John Vorster 2025
Meneer en Mejuffrou JV – Wat ‘n spog geleentheid! Die manne was sjarmant en die dames was sprankelend. Ons deel met trots 2025 se ...HTS John Vorster fietsryers presteer uitstekend
Dit was ‘n goeie week vir die JV-manne. Ons deel graag die volgende uitslae: 20 Julie: Amashova 106km Quintin Knoetze – plaas 4de uit ...HTS John Vorster leerders wys hul staal by die Brugboukompetisie
BRUGBOUKOMPETISIE – PRETORIA-STREEK. Baie geluk aan Minieke Swart, Suzette Mullin en Xander Botha van HTS John Vorster wat aan die Brugboukompetisie (Pretoria-streek) deelgeneem het ...HTS John Vorster – Graad 12-prestasies
HTS John Vorster – Graad 12-prestasies Jozelle Botha Siviele Tegnologie – Konstruksie Beste in vak en graad Iwan de Jong Meganiese Tegnologie – Paswerk ...HTS John Vorster landloopatlete presteer
Die HTS John Vorster landloopatlete het sertifikate ontvang vir hul deelname tydens die landloop-seisoen. Die volgende atlete het sertifikate ontvang: James Viviers, Mechandry Welgemoed, ...HTS John Vorster leerders blink uit in die Engelse Olimpiade
Noem hulle maar die GROOT 5, want hiérdié HTS John Vorster leerders is omtrent spoggerig! Baie geluk aan Zoey Slankamenac (Brons), Nathan Hitge (Silwer), ...HTS John Vorster leerders presteer aan SAICE Internasionale Brugboukompetisie
Baie geluk aan HTS John Vorster leerders CJ van Aswegen, Minieke Swart en Marcus Sonnekus met die bou van ‘n uitsonderlike brug. Dié JV-trio ...HTS John Vorster jukskei presteer
Baie geluk aan die HTS John Vorster jukskei o.16A-span (seuns) wat eerste plek behaal het en ook ons o.19A-span (seuns) wat derde plek behaal ...HTS John Vorster kondig hul hoofleiers vir 2024/2025
Dit is HTS John Vorster se ongelooflike voorreg om ons hoofleiers vir 2024/2025 aan te kondig. Ons nuwe Voorsitters is: Jonatan Walters Minieke Swart ...HTS John Vorster leerders ontvang die Titans-trofee as o.15A-ligawenners
HTS John Vorster leerders ontvang die Titans-trofee as o.15A-ligawenners (C-liga) van 2023/2024! Die o.15A-krieketspan het van oor tot oor geglimlag toe hulle die Titans-trofee ...Oewerhengel HTS John Vorster hengelaar is amper op pad Namibië toe
Oewerhengel HTS John Vorster hengelaar is amper op pad Namibië toe! Duncan Wilkens is onlangs opgeneem in die o.19 Oewerhengel Proteaspan wat gedurende die ...2024 Mnr en Mej HTS John Vorster Debutante
Hier is die 2024 Mnr en Mej HTS John Vorster Debutante: Seuns: Bladen Hart Michael Oosthuizen Francois Louw Keagan de Vos Nathan Buckley Iwan ...Interhoër 2024 was ‘n hoogtepunt op die HTS John Vorster atletiek kalender
Interhoër 2024 – Baie geluk aan HTS John Vorster atlete wat deel was van dié jaar se C-bond Interhoër by Pilditch Stadion. Ons is ...HTS John Vorster het die voorreg gehad om die Sweminterhoër 2024 aan te bied
Op 15 Februarie 2024 het HTS John Vorster die voorreg gehad om die Sweminterhoër 2024 aan te bied. Baie geluk aan ons seun- en ...HTS John Vorster Top Matrieks 2023
Baie geluk aan die Matriek klas van 2023. HTS John Vorster is trots op elkeen van julle! Slaagsyfer 99.4% Dux-leerling: Ajanke Joubert ...HTS John Vorster heg waarde aan elke leerderprestasie tydens die jaarlikse prysuitdeling
Hier by HTS John Vorster heg ons waarde aan elke leerderprestasie. Tydens die 2023 jaarlikse prysuitdeling het ons leerders weer eens bewys dat hulle ...Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster prysuitdeling 2023
Hier by HTS John Vorster heg ons waarde aan elke leerderprestasie. Tydens ons jaarlikse prysuitdeling het ons leerders weer eens bewys dat hulle met ...HTS John Vorster kwartaal 3 hoogtepunte
Een van HTS John Vorster se Graad 12-leerders, Jomi Buys, het die boek, “An Unkindness of Ravens”, geskryf. Die boek is onlangs gepubliseer en ...HTS John Vorster 2de Krieketspan is ligawenners
Baie geluk aan ons tweede Krieketspan wat ligawenners van 2022 was. Die Titans Amateur- Kriekettoekenningsaand vir 2022/2023 het verlede naweek plaasgevind. HTS John Vorster ...HTS John Vorster speel goeie netbal vs Clapham High School
Uitslae is as volg: 1ste wen 30-20 teen Clapham High School, met Leane Roux en Katelynne de Vos as Spelers van die Wedstryd. 2des ...HTS John Vorster bergfiets groei
Manie Jackson, kaptein van HTS JOHN VORSTER se bergfietsspan, het op 11 Mei ‘n geleentheid by Cycle Lab Lynnwood, bygewoon. Tydens hierdie geleentheid is ...Swem-Interhoër 2023 uitslae vir HTS John Vorster
Swem-Interhoër 2023 uitslae vir HTS John Vorster se swemspan het op 15 Februarie tweede plek behaal tydens die Swem-Interhoër. Die uitslae is as volg: ...HTS John Vorster Atletiekinterhoër uitslae
HTS John Vorster Atletiekinterhoër uitslae. Ons jaarlikse atletiekinterhoër was vol pret en plesier en ons atlete het baie goed gevaar. Baie geluk met elkeen ...Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster matriek 2022 presteerders
Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster matriek 2022 presteerders. 8 onderskeidings 6 onderskeidings 5 onderskeidings 4 onderskeidings 3 onderskeidingsHTS John Vorster Prysuitdeling 2022
HTS John Vorster Prysuitdeling 2022 Shipo Masango Meriete vir akademie – English First Additional Language: 75% gemiddeld Meriete vir Krieket eerstespan – Lid van ...HTS John Vorster sagtebal eerstespandogters onoorwonne in liga
Op 22 September het die HTS John Vorster-eerstespandogters hul laaste sagtebalwedstryd gespeel en ook geskiedenis gemaak deur onoorwonne uit die liga te stap. Ons ...HTS John Vorster Robotika uitslae van Gauteng kompetisie
Tien leerders wat vyf spanne verteenwoordig het HTS John Vorster op die 13de Augustus 2022 by die Gauteng Noord Wêreld Robotika Olimpiade gaan verteenwoordig. ...








































