HTS John Vorster het die voorreg gehad om die Sweminterhoër 2024 aan te bied
ADVERTISEMENT
Op 15 Februarie 2024 het HTS John Vorster die voorreg gehad om die Sweminterhoër 2024 aan te bied. Baie geluk aan ons seun- en dogterspanne wat deelgeneem het. Ons is baie trots op ons JV-swemmers! Baie dankie ook aan elke skool wat deel was van die dag en welgedaan met julle puik prestasies.










