Mnr en Mej HTS John Vorster 2025
ADVERTISEMENT
Meneer en Mejuffrou JV – Wat ‘n spog geleentheid! Die manne was sjarmant en die dames was sprankelend. Ons deel met trots 2025 se Meneer en Mejuffrou JV-wenners:
- Meneer JV en Meneer Fotogenies – Leonard Prinsloo
- 1ste Prins – Stephan Nel
- 2de Prins – Rencken Claase
- Meneer Persoonlikheid – Ruan Steenkamp
- Mejuffrou JV – Kayleigh Swanepoel
- 1ste Prinses – Celine Luus
- 2de Prinses – Robyn Koekemoer
- Mejuffrou Persoonlikheid – Shaeleigh Otte
- Mejuffrou Fotogenies – Angelea Coetzee
Baie geluk aan die wenners, deelnemers en ondersteuners. ‘n Spesiale woord van dank aan aan juffrou Dippel en haar span agter die skerms. Dankie ook aan Matthew Venter (Venter) wat as gaskunstenaar opgetree het. Ons is saam met jou opgewonde oor die vrystelling van jou nuwe liedjie, Die hart van my.























