Northern and Eastern Free State
Nuwe rekords vir Laerskool Truida Kestell atlete
Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Truida Kestell wat rekords verbeter het tydens Thabo Mofutsanyana Kampioenskappe.NFS Hockey Trails achievement from New Horizon College Bethlehem
New Horizon College Bethlehem congratulates Keabetswe Motlhamme on being selected to participate in the NFS Hockey Trials taking place on 17 April 2026 in ...Laerskool Truida Kestell het aan die Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem
Baie sterkte aan LaerskoolTruida Kestell wat deelgeneem het aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg.St Andrew’s College 2026 Winter Sports Captains
As the winter sports season gets underway, we are delighted to announce the captains and vice captains who will be leading our Hockey and ...Personeel prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan mnr. William Goslett wat verkies is as Voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek en juf. Sanet Doubell wat verkies is as Sekretaresse van ...New Horizon College principal attend an Accreditation Ceremony
On 4 March 2026, our principal, Mr. Pekeshe, proudly represented New Horizon College Bethlehem at an Accreditation Ceremony held in Pretoria. The event brought ...Laerskool Truida Kestell atlete
Baie sterkte aan die Laerskool Truida Kestell atlete wat hierdie naweek deelneem aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg.Tennis prestasie vir Laerskool Truida Kestell
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Lance Kriek en Linzi Botha wat die afgelope naweek die o.13 Vrystaaat-tennisspan by Synergy Cup in Bloemfontein ...New Horizon College Gr 12’s received their baseball jackets
The New Horizon College Bethlehem Grade 12 learners proudly received their much-anticipated baseball jackets today — a milestone moment in their final year of ...Rugby prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan mnr. JP Kalp wat verkies is as Sekretaris van die Griffons Laerskole Skeidsregtersunie. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op hierdie besondere ...Vrystaat Atletiekbyeenkoms prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville atlete wat uitstekend presteer het by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dean Louw o.12 -2de plek in gewigstoot ...Free State Athletics achievement from New Horizon College Bethlehem
It’s great to hear about Keabetswe Motlhamme’s progress! He participated in the TMD meeting on 18 February, where he successfully qualified to represent Free ...Hoërskool Witteberg bekragtig weer akademiese uitnemendheid
Hoërskool Witteberg se uitstaande 2025-matriekuitslae is amptelik erken tydens die Departement van Onderwys se “Well Done Function” wat op Vrydag, 20 Februarie, aangebied is. ...Stoei prestasie vir Naudeville Primêre Skool
Baie geluk aan Naudeville Primêre Skool leerder Jan-Phillip du Plessis wat 28 Februarie deelgeneem het aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria en ...Laerskool Truida Kestell swemmers presteer
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championshops op 17 & 18 ...New Horizon College Harrismith is proud of their athletes
Thirty three athletes from New Horizon College Harrismith took part in the Eastern Free State athletics meeting in Bethlehem. We are proud of all ...Primêre Skool Naudeville atlete neem deel aan Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die volgende leerders van die Primêre Skool Naudeville, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Atletiekspan wat Saterdag, 28 Februarie gaan deelneem ...New Horizon College Bethlehem recognised for Academic Excellence
New Horizon College Bethlehem had the honour of attending the Thabo Mofutsanyana Education District Well Done Function held on Friday, 20 February 2026, where ...Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekroon as die nommer 1 Akademiese skool
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is as die bes presterende akademiese skool in die stedelike kategorie, in die Thabo Mofutsanyana-distrik aangewys. Tydens die jaarlikse “Well Done”-funksie ...Mr & Miss New Horizon College Harrismith
What an event to remember! From confidence-filled walks and powerful speeches to elegance, talent, and unforgettable moments on stage — the Mr & Miss ...New Horizon College Bethlehem athletes selected for the Eastern Free State Championship
On 6 February, 80 athletes from New Horizon College Bethlehem proudly competed in the Circle Two Graanveld Meeting. Our learners showed great determination and ...New Horizon College Bethelehem participated at the Platteland Hockey Trials
The Platteland NFS Hockey Trials took place on 17 February 2026 at the BVHS and Witteberg Astro fields, bringing together talented players from small ...Primêre Skool Naudeville leerder is gekies vir die A-Span Tweekampspan
Baie geluk aan Elle-Ann Roper, Gr. 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan wat in ...Mr & Miss New Horizon College Bethlehem 2026
The Mr & Miss New Horizon College event, hosted on 13 February 2026 at New Horizon College Bethlehem, proved to be a truly outstanding ...New Horizon College Bethlehem building leaders for tomorrow
Prefects from both New Horizon College Bethlehem and Harrismith New Horizon College attended an inspiring leadership training camp at Drakensville . During the camp, ...Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe personeel
Soos die nuwe jaar aanbreek, is dit vir Hoërskool Witteberg ’n groot voorreg om ons nuwe personeel by Witteberg te verwelkom.Primere Skool Naudeville spog met ruitersport uitslae
Primere Skool Naudeville se ruiters het aan die eerste SANESA Vrystaat Kwalifiserende rondte deel geneem by BRS Equestrian Centre in Riebeeckstad. Die leerders het ...Laerskool Truida Kestell atlete verbeter rekords aan die Graanveld Skole Byeenkoms
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat by die Graanveld Skole Byeenkoms 5 rekords verbeter het: Dogters o.10 Rianza Boshoff – ...Hoërskool Witteberg se matriekprestasies hou aan om te beïndruk
Hoërskool Witteberg se matriekprestasie hou aan om te beïndruk! Witteberg se uitstekende matriekprestasies het weereens provinsiale erkenning ontvang. Tydens die Vrystaatse Well Done Function ...Hoërskool Parys Matriekuitslae van 2025
Hiermee die Matriekuitslae van Hoërskool Parys 2025. Baie geluk aan elkeen.Laerskool Truida Kestell tennisspelers word gekies vir die Laerskool Vrystaatspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell tennisspelers wat gekies is vir die Laerskool Vrystaatspan! Bester Grimbeek o.10 B-Span Zené Barends Reserwe Lance ...Primere Skool Naudeville kies raadvoorsitters vir die eerste kwartaal
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is as raadvoorsitters vir die eerste kwartaal by die Primere Skool Naudeville. In Graad 7A: Bella ...Primêre Skool Naudeville spog vanjaar met ’n groot en lewendige groep Graad 1’s
Ons spog vanjaar met ’n groot en lewendige groep Graad 1’s in Primêre Skool Naudeville! Hierdie klomp sprankelende jong leerders bring hope energie, nuuskierigheid ...Primêre Skool Naudeville het vanjaar twee tweelingpare in Graad 1 te verwelkom
Primêre Skool Naudeville is besonders trots om vanjaar twee tweelingpare in Graad 1 te verwelkom.Dit is vir ons ’n groot vreugde om Duke Jacobs ...Grade 8 learners at New Horizon College Bethlehem begins their journey
New Horizon College Bethlehem proudly welcomed its Grade 8 learners on their first day of high school with a meaningful Clock Ceremony. A total ...Laerskool Truida Kestell leerders neem deel aan NFS Skole gala
Baie geluk aan die volgende leerlinge van Laerskool Truida Kestell wat die 3de en 4de Februarie 2026 aan die NFS skole gala deelgeneem het. ...New Horizon College hosted their house athletics
New Horizon College Bethlehem proudly hosted their house athletics meeting at Goble Park on the 21st of January 2026. The event was filled with ...New Horizon College Bethlehem learners progress to Graanveld Primary athletics
New Horizon College Bethlehem proudly congratulates its learners for their outstanding performance at the Bethlehem Primary School Championship, held at Goble Park, Bethlehem, from ...Laerskool Truida Kestell leerders verbeter rekords tydens kleureatletiek
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat gedurende die kleureatletiek rekords verbeter het. Joah Bartleman o.11 S 70m Hekkies Johnathan Matthew ...Laerskool Truida Kestell leerders verbeter 11 rekords by skole byeenkoms
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat by die Bethlehem Skole byeenkoms 11 rekords verbeter het: Dogters o.10 Rianza Boshoff – ...








































