Laerskool Garsfontein Graad 5-spanredenaars tree uit as nasionale wenners
ADVERTISEMENT
Laerskool Garsfontein se Graad 5-spanredenaars tree uit as nasionale wenners by twee kompetisies. Logan van Heerden, Dirko Wessels, Alexi Bester en Neva du Preez het as nasionale wenners by beide Artistatue en Kansvatter uitgetree.












