Hoërskool Framesby skaakspelers vaar uitstekend aan die NMB skaakproewe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby skaakspelers Ruan Grigor en Ruben Bouwer het die naweek van die 16de en 17de Februarie aan die Nelson Mandela. Bay 1st Skaakproewe by Hoërskool Cillié deelgeneem. Beide hierdie 2 Graad 10s het uitstekend gevaar in die onder 18 groep. Ruben Bouwer het 9de geëindig na die 2 strawwe dae (16 ure) se kompetisie. Ruan Grigor het 3de geëindig en ook ‘n medalje ontvang.













