Laer Volkskool skaak uitslae
ADVERTISEMENT
Op 24 Maart 2024 het 2 leerlinge van Laer Volkskool aan die 2de rondte proewe vir die SBDCU (Sarah Baartman Skaak Unie) in Makhanda deelgeneem.
- Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en eindig eerste op die ranglys vir seuns o.10. Hy ontvang ook ñ goue medalje.
- Jurian Retief wen 3 uit 5 rondtes en eindig 8ste op die ranglys vir seuns o.12.
Baie geluk aan hierdie twee seuns. Ons is trots op julle!
















