Hoër Jongenskool Paarl hokkie klop Hoërskool DF Malan
ADVERTISEMENT
Hoër Jongenskool Paarl-hokkiespelers het 8–9 April teen Hoërskool DF Malan die volgende uitslae behaal:
- 14A: 4 – 0 (wen)
- 16B: 3 – 0 (wen)
- 16A: 3 – 2 (wen)
- 19B: 4 – 0 (wen)
- 19A: 9 – 0 (wen)
![]()










