President Brand Primêre Skool hokkiespelers is in die onder 13 Vrystaatspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Botsile Moroka en Christo Jansen van Rensburg leerders van President Brand Primêre Skool wat ingesluit is in die o.13 Suid-Vrystaatspan wat aan die IPT Regionals Hokkietoernooi deelgeneem het.











