Primêre Skool op die Voorpos leerders haal die nasionale rondte van die Radikale leeskompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool op die Voorpos leerders wie deurgedring het na die nasionale rondte van die radikale leeskompetisie.

Mieke Boshoff, Inge Botes, Eli-Zay Jafta, Dysman van Eeden, Tsiamo Sebate en Corinne Mouton.









