Nuwe onderwyser maak geskiedenis by Laer Meisieskool La Rochelle
ADVERTISEMENT
Laer Meisieskool La Rochelle het vanjaar geskiedenis gemaak deur die eerste mans-onderwyser in die skool se bestaan, aan te stel. Mnr. Harmse sal Wiskunde vir gr. 6, Tegnologie vir Gr. 7, en liggaamlike opleiding vir gr. 5 tot gr. 7. Hy is verder ook in beheer van sport en terrein.










